Geseënde Kersfees

Deel die inligting!

Bybel
Bybel

Mag jy en jou gesin geseën wees;
Met die gees van die Christusfees, vrede;
Met die opgewondenheid van die seisoen, hoop;
Met die hart van kersfees, liefde!

TGIF wens jou toe ‘n geseënde kersfees en ‘n voorspoedige 2019.  Sien jou weer die 11de Januarie!