TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Kom luister gerus Vrydag na Denis Grace
“My naam is Denis Grace, ‘n dood gewone ou, geseende Pa en man van twee pragtige dogters en vrou, Debbie, wat ‘n onderwyseres is. Na 9 jaar se bid het ek die voorreg gehad om my Pa na die Here te ly. Hy is die volgende dag oorlede maar die oorwinning en glorie behoort aan Die Here en is deur ‘n ‘boodskapper’ 10 minute na sy sterwe, bevestig. ‘Vir my en my gesin, ons sal Die Here dien!’ ”
Kennisgewings
Gebed:
Ons bid elke Woensdagoggend by sleutelpunte in Durbanville. Ons vertrek 06h00 vanaf Bergsig.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Gebed en beradingskontak
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154