Ek gaan Vrydag getuig oor my bekering waar ons in ‘n “wit” plakkers kamp gebly het. Hoe ek deur alles Bybelskool toe is en hoe ek vir 11 maande met ‘n F250 bakkie vanaf Kaap, deur Namibië tot in Zambië sending werk gedoen het . Alles het begin met net ‘n R90 en boksie blikkie kos.