7 Nov 2014 – Eric Swanepoel

Deel die inligting!

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Eerskomende Vrydag kom deel Eric Swanepoel hoe hy die afgelope tyd God se stem gehoor het, en die pad wat die Here tans met hom loop.
Kennisgewings
Hanno Fourie:
Uit die diepte van ons hart wil ons graag vir ieder en elk bedank vir n besondere en uiters suksesvolle konsert. Maak nie saak hoe gering jy mag dink jou bydrae was nie. Dankie Dankie  Dankie daarvoor. Ook vanaf Hanno se kant af. Aan Leon wat basies alleen die kaartjie verkope hanteer het dankie ook vir jou deursettingsvermoe. Mag julle ryklik geseende word. http://hannofourie.co.za/
Gebed:
Ons bid elke Woensdagoggend by sleutelpunte in Durbanville. Ons vertrek 06h00 vanaf Bergsig.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
 
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810
Tipe Rek:  Lopende
Nommer:  141 059 0154

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *