25 Mei 2018 – Schalk Burger

Deel die inligting!

Schalk Burger is sedert 1971 ‘n Bourekenaar.  Hy het die Here ontmoet in 1970 tydens ‘n aanddiens – Jak 4:8 – Nader tot God en Hy sal tot jou nader.  Schalk is lid van die Gideons sedert 1973 en tans lid van Stellenberg NG Gemeente.  Die Here roep hom om by armes betrokke te wees veral t.o.v. Kleuterskole.  Hy is tans die voorsitter van Shiloh NPC.  Hulle roeping is om 1 miljoen kinders wêreld klas opleiding te gee in eerste wêreld omstandighede.

Schalk sê dat “Geloof, Gebed, Volharding en God se Getrouheid is wat ek oor die jare ervaar het”.

Laai Schalk se getuienis hier af!