Deel die inligting!
Wat beteken dit as die profeet Jesaja in Jes 55:11 sê ?
So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.
Louis Blignaut deel met ons eerskomende Vydagoggend ‘n aantal getuienisse oor hoe waar God se belofte is, en hoe die Here die “Gideons Internasionaal” hiervoor gebruik.
Kom luister hoe die Bybel mense se lewens verander het !
Die Here is baie groter as al ons pogings !!