Deel die inligting!
“Ek dink om myself te beskryf is om te se dat ek n sondaar is, wat gered is deur baie genade. My fokus is daarop dat hierdie lewe net n pelgrimstog is en alles gaan oor die koninkryk!!
Deur op God se woord te vertrou het ek n vlieënier geword met swak wiskunde punte en dit het tot die volgende stap gelei deur ‘n besigheid te begin wat as n platform moet dien van regverdigheid en integriteit in die landbou en kosbedryf.”
Without faith you cannot please God….