Deel die inligting!
Hierdie Vrydag gesels Johan Pretorius. Johan is van Qatar en die broer van Coenie, een van ons eie TGIF boetas. Johan gaan sy eie storie vertel. Johan se “my storie gaan nie oor hoe ek bekeer het nie, maar wat daarna gebeur het. Ek weet een dink God het ‘n plan. Wat die plan is weet ek nog nie maar daar is ‘n plan!”