Deel die inligting!
Ons weet God is in beheer. Met al die drama wat tans in die land aan die gang is, is daar besluit om hierdie Vrydag oggend geleentheid te skep vir gebed en getuienis.
“Hy het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: “Elke koninkryk wat teen homself verdeeld is, word verwoes, en ’n huis wat teen homself verdeeld is, val”.
Lukas 11:17