Sopkombuis

WOW!

 Is ons GOD nie amazing nie. Iemand het opgestaan en ’n bakkie gegee vir Derrick en sy span vir die sopkombuis.

Baie baie baie dankie julle is amazing. Ons wil julle nogtans nooi om Derick hulle soms te gaan ondersteun wanneer hulle dit op Saterdae doen.

Kontak vir Derick by 083 399 8046 vir meer inligting.