15 Februarie 2019 – Jacques Malan Jacques Malan van Father’s Voice – mannekonferensie met die manne te kom praat oor hulle identiteit in Christus. #DurbanvilleTGIF Deel die inligting! Share Tweet Pin https://tgifcape.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-02-15-Jaques-Malan-Identiteit-in-Christus-recap.mp3 Vrydag kom Jacques Malan van Father’s Voice weer ‘n draai maak om n.a.v. verlede naweek se konferensie met die manne te kom praat oor hulle identiteit in Christus. Sal ook geleentheid gee vir getuienisse, veral oor die naweek se ervaring. Moenie hierdie een mis nie, Boetas. Laai Jaques se getuienis hier af!