Ons wil jou graag vriendelik uitnooi om hierdie wonderlike geleentheid by te woon. Die konferensie gaan oor Hoop en word aangebied deur Jacques Malan van Father’s Voice en hulle span.
Kyk na ‘n voorskou hier waar Jacques ons meer vertel van die Naweek.
Waar: Bergsig Konferensiesentrum op die H/v Protea- & Bolandweg, Vierlanden, Durbanville
Tyd: Vrydagaand 28 Mei 2021 vanaf 18h00 – 21h00
Saterdag 29 Mei 2021 vanaf 09h00 – 16h00.
Die koste per Boeta/persoon is R 250.00 en sluit verversings en etes in.
Bring ‘n maat saam!
Kom investeer in jou eie lewe; saai asb jou R250 in by:
N G Kerk Durbanville Bergsig
Absa
Tjek rek no: 1410 590 154
Verwys: KONF—Jou van
Ons sien uit met ‘n massiewe verwagting wat God hierdie naweek in elke Boeta se lewe gaan doen, dat jou dinamika sal uitkom en dat niemand onveranderd huis toe sal gaan nie.
Vir meer besonderhede and besprekings, kontak asseblief vir Leon by 084 610 1739.
Blessings!!!