8 Apr 2016 – Rohann Cronje

Deel die inligting!

Kompromieë. … en biki meer…

Sy paadjie het op 14 met drank begin, ‘n groot verskeidenheid van ervarings en probleme het gevolg, en tot op so ‘n punt gevorder dat hy deur ‘n bende genader is. Hy het vier naby dood ervarings in my kort lewe gehad, maar deur genade is Hy gespaar.  Hy weet God het hom gered. Hy glo dat hy ‘n roeping het om, deur sport, met die Jeug te werk.

Sy praatjie sal gaan oor kompromieë… en biki meer…

Laai klankopname hier af!