24 Junie 2016 – Andre Anthony

Deel die inligting!

God het my gesoek

Drie jaar terug het Andre nie die Here geken nie.  Hy was skuldig aan elkeen van die sondes, egbreuk, lieg, steel, dwelms, alkolisme om net n paar te noem.

Hy het nie na die Here gesoek nie, het Hom nie nodig gehad nie, maar die Here het na hom gesoek.  God het hom geroep en in ‘n oomblik het Hy sy lewe verander!

Laai klankopname hier af!