TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Eerskomende Vrydag maak ons tyd vir spontane getuienis.
Een van ons manne, Adriaan Strydom, het reeds laat weet hy wil getuig.
“My naam is Adriaan Strydom. Groot geword in JHB. Van baie jongs af in die wereld gelewe. Betrokke met drank dwelms meisies en als wat daarmee saam gaan. Laas jaar heeltemal tot n val gekom en toe verander my hele lewe toe ons Here my kom haal het“
Kennisgewings
DustBusters
Ons herinner julle weer aan die DustBusters se fondsinsamelinsprojek. Hulle doelwit is om R100 000 in te samel vir Huis Jabes enHuis Andries Olivier en benodig borge. Hulle het ook na ons beroep op fondse na vore gekom en is hulle bereid om 50% van die fondse wat ons via TGIF insamel aan ons te gee as ’n skenking.
Groete
Gerhard
Ondersteunings, beradings & gebedskontakte
Bernard: 083 658 2222
Francois: 083 309 7638
George: 072 446 3412
Gerrit: 082 922 1817
Lourens: 082 339 7728
Oswald: 079 108 9697
Finansiële Ondersteuning
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154