TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Ons spreker die komende Vrydag is Stephan Kleingeld.
“Genade Onbeskryflik Groot!
Ek sal daai aand nooit vergeet nie!
Met ‘n kriminele rekord en ‘n lewe vol losbandigheid, buig ek voor God en vra. Hoe is dit moontlik dat U my kan vergewe? Die antwoord verander my hele lewe! – Jesus Christus!!!”
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
Ondersteunings, beradings & gebedskontakte
Bernard: 083 658 2222
Francois: 083 309 7638
George: 072 446 3412
Gerrit: 082 922 1817
Lourens: 082 339 7728
Oswald: 079 108 9697
Finansiële Ondersteuning
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154