13 Mei 2016 – Danny Fourie

Deel die inligting!

“Vergewe my, Here, as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan.”

 

Danny Fourie en Adri-Louise van Renen het mekaar laat in hule lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort na hul verlowing word Adri-Louise geopereer vir ‘n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek.
Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saamwees, nou en vir altyd.