Hierdie benodighede is slegs 'n riglyn en nie noodwendig noodsaaklik nie – gebruik eie oordeel
| ALGEMEEN | KOS (vir Vrydagaand, Sat middag, Son middag) |
| Tent (karavaan / kamp waentjie) | Beskuit |
| Beddegoed / slaapsak / kussing | Koffie / suiker / melk |
| Hamer | Speserye / braaisout |
| Verlengingskoord | Wors / vleis / buns ens |
| Lig (elektriese lig, lantern) | Koeldrank |
| Braai bak / Braaitang | Ys ("cooler box") |
| Kamp stoele | ALLERLEI |
| Kamp Tafel | Bybel, notaboek, pen |
| Hout / Charcoal / Vuuraanstekers | Tabard (miggies is volop as dit warm word) |
| Braai rooster | Flitse / kopligte |
| Borde, glase, koffiebeker | Sunblock / Sonhoed |
| Messe & Vurke | Water bottel |
| Gazebo | "First Aid Kit" |
| Matras / opvoubed | Kamera / verkyker |
| KOMBUIS | Warm baadjie/klere |
| Skottelgoedseep / wasskottel | Medisynes |
| Vadoek | Toiletware / handdoek |