1 Julie 2016 – Timothy Kieswetter

Deel die inligting!

Seksuele taboes en huweliksmites!

Vrydag kom Timothy Kieswetter, bekende Bybel- en seksualiteitkenner, by ons kuier.   Hy is die bekende Gary Kieswetter se seun en is ‘n gereelde spreker op veral Radio Tygerberg.

Hy is ook tans by die Artscape teater met sy een-man komedie “Stripshow”.  Die vertoning is die ideale plek waar jy lekker kan lag en leer oor seksualiteit. In hierdie “Stripshow” strip hy nie met sy klere nie, maar wel met woorde. Kom kyk hoe Timothy al die SEKSUELE TABOES en HUWELIKMITES een vir een kom weg-strip.

Beslis ‘n oggend om nie te mis nie!!

Laai klankopname hier af!