Building Bridges

The Veil

Ons bou brue

 

Ons(The Veil, Oswald en kie) probeer reeds oor die afgelope jaar om ‘n oop deur te kry in Morningstar binne Durbanville, op ons almal se voorstoep. Om met die jong volwassenes n pad te stap met mentorskap. Heelwat persone het al hulle hande opgesteek en is bereid om te help, maar die oop deur het ontbreek.

Nou het ons n geleentheid om n klomp tieners Imagine toe te stuur. Die tieners gaan deur jong volwassenes vergesel word. Dit is die jong volwassenes met wie ons graag n pad wil stap. Om die kinders te stuur gaan ons R16 000 kos. Ons het jou gebed nodig vir die Heilige Gees vir toerusting vir ons of indien jy dalk wil saai in so n projek of self betrokke wil raak met die mentorskap, kontak my asb by 079 108 9697 of epos oswald@theveil.co.za

https://www.facebook.com/notes/durbanville-tgif/building-bridges/969379173158221