TGIF Mannekonferensie Program – Feb 2022

TGIF / Bergsig Konferensie – Feb 2022

Ons Father’s Voice voertuig insittendes vir die rondte;

      • William Loedolff
      • Schalk Reyneke
      • Gerhard vd Westhuizen
      • Jacques Malan

 Topic vir die naweek; Nou of nooit!! – Let’s get real!

 Agtergrond;

      • geen ‘spoon feeding’ meer nie, ons moet nou self vasvat,
      • daar is baie hulp beskikbaar, en God bly goed ‘no matter what’,
      • die Heilige Gees is AL uitweg.

 

Program beplanning:

Vrydag aand

17h30 tot 18h00 – mense kom aan en settle

18h00 – 19h00 – mense eet lekker (kos word voorsien)

19h00 tot 21h00    – William begin P&W

                                    – Jacques doen Introduction van 15min.

– Daar gebeur dan 4 getuienisse (‘Paneel’ vra vrae, hulle antwoord – ons cap op 15min pp).

– William sluit af met worship.

  

Saterdag

08h30 tot 09h00    – mense kom aan en settle, vat beskuit en koffie

09h00 tot 09h30    – William begin P&W en res van die dag begin vloei

09h30 tot 10h00     – Introduction – Jacques (10min)

10h00 tot 11h00    – Sessie 1 Schalk (Heilige Gees) – 50min

 11h00 tot 11h30    – koffie breek (15min)

 11h30 tot 12h30    – Sessie 2 Jacques (IN Hom) – 50min

 12h30 – 13h30 – mense eet lekker (lesagne).

 13h30 tot 14h30Sessie 3 William (worship as a weapon) – 50min

 14h30 – 15h30 – Sessie 4 Gerhard (topic) – 50min

 15h30 – Afsluiting – span