TGIF Geel Bladsye

Besigheidsnaam:    Kabuki Produksies
Kontak persoon:     Martin Slabber
Telefoon nommer: 083 794 5791
Epos adres:          martin@kabuki.co.za
Welkom by die lewendige wêreld van Kabuki Productions, waar kreatiwiteit ontmoet kundigheid op die gebied van videoproduksie!
Boeiende videoproduksies, regstreekse geleentheidondersteuning, naatlose streaming, grillige animasies, slanke ontwerpe en audioproduksies.

Besigheidsnaam:    Koffieman
Kontak persoon:     Oswald Opperman
Telefoon nommer: 079 108 9697
Epos adres:            oswald@koffieman.co.za
Koffieklub vir vars koffie elke week. Koffiewinkel

Besigheidsnaam:     CVM Tax Services
Kontak persoon:      Chris van der Merwe
Telefoon nommer: 082 379 6098
Epos adres:                chris@cvmtaxservices.co.za / chris@omnigro.co.za
Belasting praktisyn / bestuurs rekenmeester / opstel van lewenslêer nav testament / besigheids bestuur konsultant

Besigheidsnaam:       Seeff
Kontak persoon:        Fanie Marais
Telefoon nommer:  079 149 9065; 021 913 4662
Epos adres:                 fanie.marais@seeff.com
Met 58 jaar se ervaring in die verkoop en verhuur van residensiële eiendomme, is dit SEEFF Durbanville en Welgedacht se voorreg om in kliënte se behoeftes te voldoen. Ons het kantore by Oxfordstr 48 (langs Chocolat) in Durbanville en in Majik Forest Mall in Van Riebeeckshof.

Besigheidsnaam:       Makarios Maintenance Solutions(Pty)Ltd
Kontak persoon:         Leon Grobler
Telefoon nommer:    084-610 1739
Epos adres:                  leon@makariosms.co.za
Alle heinings en hekke met hekmotors, interkomme, ens.
Enige “maintenance” werk vir privaat, kommersiëel, industriëel en korporatiewe kliënte
Opknapping van eiendomme met finansiering as hulpmiddel vir eiendoms-agente en huis-eienaars.
En vele meer…….

Besigheidsnaam:         Coffee Rock Roasters
Kontak persoon:          Pierre van der Merwe
Telefoon nommer:      0844996279
Epos adres:                  info@coffeerock.co.za
Coffee Rock rooster koffie, ons begin elke dag vars!

Besigheidsnaam: DE LANGE PROKUREURS
Kontakpersoon: Riaan de Lange
Telefoon nommer: 082 466 7073 en 021 975 0802
Epos adres: riaan@delanges.co.za
Arbeidsreg en -verhoudinge, mediasie, versoening, alternatiewe geskilbeslegting

Besigheidsnaam: ActionCOACH Northern Suburbs
Kontakpersoon: Corne Oosthuizen
Telefoon nommer: 079 693 4220
Epos adres: corneoosthuizen@actioncoach.com
Ek is ‘n gekwalifiseerde “Business Coach” en my kliente is besigheids einaars van alle grootes en industriee. My doelwit is om die eienaars by te staan om hulle besighede te groei en ek fokus op areas soos bemarking, verkope, kontantvloei, sisteme, spanwerk en menige ander. Kontak my gerus vir ‘n komplimentere “coaching” sessie.  Ek bied elke maand ‘n gratis “business networking event” aan as julle lede sal belangstel.

Besigheidsnaam: CVM Tax Services CC
Kontakpersoon: Chris van der Merwe
Telefoon nommer: 082 379 6098
Epos adres: chris@cvmtaxservices.co.za
Help besighede om meer koste doeltreffend te opereer (uitskakel van ‘waste’) / lewering van bestuursrekeningkundige- en rekeningkundige dienste / lewering van belasting dienste aan besighede en individue / hulp met boedelbeplanning.

Besigheidsnaam: Adval Waardasiesentrum
Kontakpersoon: Johan Cilliers
Telefoon nommer: 082 5533 042;  021-9149062
Epos adres: adval@iafrica.com
Professionele waardasies van alle vaste eiendom vir onder andere finansiering, boedels, koop/verkoop doeleindes, munisipale waardasies, ens

Besigheidsnaam: Dataverwerking
Kontak persoon: Niel Kotze
Telefoon nommer: 0764008392
Epos adres: kotzeniel@gmail.com
Dataverwerking

Besigheidsnaam: SA Memory Institute
Kontak persoon: Jaco van Vuuren
Telefoon nommer: 0219792225
Epos adres: info@memoryinstitute.co.za
Leer- en Lewensvaardighede (met fokus op studietegnieke) vir gr 4-12 leerders. Ook online beskikbaar.

Besigheidsnaam: Aurora Gaste Eenhede, Aurora, Durbanville
Kontak persoon: Ian van Rhyn
Telefoon nommer: 0832732106
Epos adres: ianv@xsinet.co.za
Ons selfsorg eenhede is in n pragtige omgewing, ten volle toegerus en binne stapafstand van ons plaaslike winkelsentrum. Tarief is R650 totaal per aand vir ‘n egpaar

Besigheidsnaam: Huis Oppas
Kontak persoon: Niel Kotze
Telefoon nommer: 0764008392
Epos adres: kotzeniel@gmail.com
Huis oppas wanneer u vir ‘n naweek of
vakansie wil wegbreek – slaap ook in

Besigheidsnaam: Trellidor Retail Cape Town t/a Trellidor Durbanville
Kontak persoon: Hennie Odendaal
Telefoon nommer: 082 771 1122
Epos adres: hodendaal@trellidorcape.co.za
Vervaardiging en installeering van doelgemaakte veiligheidsprodukte

Besigheidsnaam: Life Coach
Kontak persoon: Hennie Odendaal
Telefoon nommer: 082 771 1122
Epos adres: hjcodendaal@yahoo.co.za
Discover your power of being, get the tools to manage and enhance your life and reach goals your never imagined possible

Besigheidsnaam: Shuttle Diens
Kontak persoon: Niel Kotze
Telefoon nommer: 0764008392
Epos adres: kotzeniel@gmail.com
Shuttle Diens – PDP Lisensie en eie vervoer

Name op die lys is deur die betrokke persone aan TGIF gestuur en TGIF aanvaar nie en is nie verantwoordelik vir enige skade / verliese as gevolg van die plasing van die besonderhede op die TGIF geelbladsye nie. Enige dispute moet asseblief direk met die adverteerder aangespreek word.