24 Jan 2014 – Tommy O’Kennedy

Deel die inligting!

TODAY GOD IS FIRST   
Eerskomende Vrydag kom deel Tommy O’Kennedy, besturende direkteur van Halftime South Africa sy storie met ons.
“Halftime is ‘n instansie wat mense help wat op daai punt is van “O.K., hier is ek nou. Maar wat is die volgende seisoen van my lewe?  Hoe gaan ek my passie uitleef en meer betekenisvol leef?  Wat gaan ek doen met die res van my lewe? ”  Dalk is sommige van ons manne juis aan die begin van die nuwe jaar op daardie punt…
Tommy was in sy loopbaan reeds o.a. skoolhoof, leierskap- en entrepreneurskapskonsultant, dosent en provinsiale tennisspeler. Na hy in 1998 die boek “Halftime” gelees het, het Tommy ‘n begeerte ontwikkel na ‘n lewe van betekenis. Na etlike jare in die onderwys, sakewêreld en akademie is Tommy in 2009 aangestel as die eerste voltydse direkteur van Halftime S.A.
En so het sy visie gerealiseer en kon hy voltyds daarop fokus om besigheids- en profesionele leiers te inspirer en toe te rus om ‘n lewe van betekenis te kan lewe.“
Sien julle Vrydag.
**Please right click and select “save as” to download file.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

seven − 5 =