TGIF Mannekamp

Ons TGIF kamp vind by Boegoeberg plaas (naby Clanwilliam) oor die naweek vanaf

23 tot 25 Augustus.

Die koste beloop R500 per persoon vir die wat wil gaan kamp.  Die kamers bo die lapa is R580 per persoon en die huise aan die onderkant is R640 per persoon.  Dit is vir die hele naweek en sluit die etes in.

Boegoeberg Facebook (hier)

Boegoeberg Website (hier)

Boegoeberg is ongeveer 203km vanaf Bergsig NG Kerk tot by die indraai na plaas.