7 Feb 2014 – Hannes van Jaarsveldt

Deel die inligting!

TODAY GOD IS FIRST   
Eerskomende Vrydag kom deel Hannes van Jaarsveldt sy verhaal met ons.
“Gebore 21 Julie 1982. Matriek 2000 Grey College Bfn, B.Arch geswot op Kofsies, gaan weak in Londen, daar tot bekering gekom. By my broer gaan bly in Botswana waar hulle sending werk gedoen het en toe in Pta voltyds in Sending betrokke geraak het. Baie romanties gedink oor sending en wou kos vat met groot trokke vir kinders in Noord Afrika.  Op een uitreik het God my geruk en pluk met ‘n uitreikslid wat sterf in my arms.  My lewe voltyds vir God gegee.
Sending diploma gaan doen in Zambie en daan besef God soek alles, nie net wat ek wil nie. Interesante ding was dat Hy my oe oop maak vir selfstandige, self onderhoudende en holistiese sending. Nou die ontwikkelaar vir OM se sending opleiding sentrum (R40mil – projek), skole bou en dan my eie bediening waar ek fokus op volhoudende fondse werf vir al die OM projekte wat ons bestuur daar in Zambie deur woonstelle te bou en uit te verhuur.”
 
Kennisgewing
 
Die Mannekamp DVDs van 2013 is beskikbaar @ R150 vir die 4 DVDs
Bestel asseblief DVDs by blaytom@live.co.za
Navrae aan Tommy Blay – 082 822 5043
Sien julle Vrydag.
Groete
Gerhard
**Please right click and select “save as” to download file.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

eight − three =