11 Apr 2014 – Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu & Kapuya Nkongolo Pathycho

Deel die inligting!

TODAY GOD IS FIRST
 Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Eerskomende Vrydag het ons twee sprekers. Beide is vlugtelinge vanaf die DRC
(Democratic Republic of Congo) en is aktief betrokke by MES(Mould Empower Serve) en BCF(Bellville West Community Fellowship).
 
“I am Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu, born in Kinshasa, Minister and Medical doctor, from the DR Congo. Missionary since the age of 19 years old and church planter, married to one wife and father of 2. I have been in SA since June 2009, has been minister and planting church at Witbank, Pretoria and actually leading BCF.
Married with 2 boys. Arrived in RSA since 2005 due to politic instability and intolerance in DRC. Graduate in Marketing & Finance management as Per SAQA Equal to Accounting Diploma.
Born again since 1989. Involve in Church activities since 1991. In Cape Town started with MES since 2007.
With Bellville-West since 2009. Actually working for Cape Media Corporation as Administrator in Collection Department since 2009. Head Elder of BCF.”
 
Kennisgewings
1. Verlede week het Klasie van Heerden(een van ons eie boetas) met ons kom deel. Hy het die storie van die aartappelboer vertel. Ongelukkig kon die boodskap nie opgeneem word nie. Indien jy egter die sketse wil hê, kontak asb. vir Oswald byoswald@theveil.co.za .
 
2. Oswald het ook met ons gedeel rondom D4J – Durbanville Vier Jesus.
webtuiste http://d4j.co.za/ )
3. Ons het intussen met Yolande Korkie (sy en haar eggenoot Pete, is in Mei 2013 in Yemen gevange geneem deur die Islamitiese terreur organisasie – Al-Qaeda. Sy is intussen vrygelaat, maar Peter is steeds in aanhouding) en is sy beskikbaar om met ons te kom deel die oggend van 09 Mei 2014.
Vir TGIF is dit ’n gulde geleentheid om die visie van TGIF met al die ander kerke in Durbanville te deel. Ons moet onthou TGIF is ons elkeen se bediening en hang die sukses van ons af. Ons benodig fondse om haar hier te kry en wil graag ’n beroep op julle doen om ’n bydrae te maak tot die aangeleentheid.
Sien julle Vrydag
Groete
Gerhard
  
Ondersteunings, beradings & gebedskontakte
  
Bernard:  083 658 2222
Francois:  083 309 7638    
George:  072 446 3412
Gerrit:  082 922 1817
Lourens:  082 339 7728
Oswald:  079 108 9697   
 
Finansiële Ondersteuning
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810
Tipe Rek:  Lopende
Nommer:  141 059 0154

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

2 × 2 =