4 September 2020 – Ons begin weer by Bergsig!

Weer by Bergsig

Deel die inligting!

Ons is baie dankbaar dat ons Vrydag oggend 05h45 DV weer kan bymekaar kom.  Kom luister hoe ‘n paar manne hulle ondervindinge en getuienis lewer oor hoe hulle die afgelope paar maande ervaar het en wat hulle geloof vir hulle beteken het in die tyd.

Ons kom in die ouditorium bymekaar en ongelukkig sal daar geen koffie en verversings wees nie.  All Covid reëls sal toegepas word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

five × 4 =