25 Oktober 2019 – Jacques de Vos

Deel die inligting!

—- Dames Welkom —-

My getuienis sal gaan oor hoe ek opgestaan het vir die reg van die ongebore kind in ‘n baie goddelose werkplek; waar kinders week na week vermoor word. Die prys wat ek betaal is hoog, maar ons het n groter prys wat ons kry in die lewe hierna as kinders van die lewende God. Ek sal n “update” gee oor my regtelike saak wat volgende Maandag voortgaan. Dit het baie publisiteit gekry en dis verwag dat dit nog meer sal. My saak het die debat teen aborsie ontwaak en vir die eerste keer sedert wetgewing wat aborsie toelaat is daar ‘n beweging wat ons land kan beweeg in die rigting om die afgruwelike wetgewing te skaf.

#TGIF #DurbanvilleTGIF #Aborsie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

one × two =