Angelo Davids het in 2019 sy debuut vir die Blitzbokke gemaak en die seisoen geëindig as die top drie drukker. Hy het ook die Junior Bokkies verteenwoordig by die o/20 wêreldbeker in 2019.
Kom luister na hierdie jong man se getuienis van hoe hy van Klipheuwel buite Durbanville gegaan het na die World Sevens Series in Hong Kong en Singapoer.