20 Maart 2020 – Theo Kriel

Deel die inligting!

Soms voel ons lewens betekenisloos, doelloos en afgestomp. Ons sukkel met “genuine issues”. God se lewe, liefde en roeping blyk vêr en afgewater te wees ten spyte van ons beste pogings.  God ken jou beter as wat jy jouself ken.
Kan God jou gebruik ten spyte van jouself?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

4 × two =