31 Jan 2014 – David Brown

TODAY GOD IS FIRST   
Eerskomende Vrydag kom deel David Brown sy verhaal met ons.
“My Name is David Brown.I was Born in Cape Town & Given up for Adoption at the Age of 3.I Led a Very Broken & Rebellious Life after that,making All wrong Choices until the The Lord Called me out ,1 Dark night on Longstreet Cape Town.Since then Life has Not been Easy,but Everything turned out for my Good.I am Grateful for Each Day,My Food,My Clothes & the Roof over my Head.I have been Blessed with Many Older Christian Men as Father Figures on the Way.The Lord has Also brought much Reconciliation with Regards to my Birth Family.I Have been most Blessed by the Gift of my Wife Natasha,Daughters Taylor,Leah & Son Daniel.I have another 2 Sons out in the World,1(Jarred) who I Am trusting the Lord to Totally Bring unto Himself & another (Idris) whom I have not been allowed to see for 10 Years.My Wife & Myself see Pastor Nanda Govender of Shilo Church in Wallascedene,as our Spiritual Mother & Father.We attend Desire of All Nations Church in Ottery & Currently Reside in Sun Valley,Fishoek.I work for myself running a Small maintenance Business called Job’s Maintenance.The Lord is Faithful.“
Kennisgewing
Die komende naweek bied ons ʼn Dissipelskapkursus aan by Bergsig Kerk.
Aangeheg vind asseblief meer inligting daaroor.
 
As kursusganger sal jy die naweek leer hoe om:
 
    • God se seёn of vrede te vra op elke plek waar jy gaan
    • As jy sosiaal verkeer om Christus te kan verkondig sonder om woorde te gebruik
    • Om nood te kan identifiseer en om hulp te kan verleen
    • Om die Evangelie te kan verkondig as dit jou gawe is, onder leiding van die Heilige Gees.
 
Die koste is R75.00 per persoon. Almal is welkom so nooi asseblief jul mede-gelowiges.
Die geld moet asseblief in die kerk se rekening inbetaal word met die verwysing (L10T) en die persoon se naam, of dan by die kerkkantoor voor Donderdag.
Dit begin Vrydagaand 31 Januarie van 19:00 – 21:00
En Saterdag 1 Februarie vanaf 8:00 – 13:30
Ons kom in die saal bymekaar en daar gaan ook ʼn kinderoppasdiens wees in die jeuglokaal.
Sien julle Vrydag.
Groete
Gerhard